Home
![]()
Hier begin Tussen Stof en Stilte – ‘n blog oor die lewe soos dit regtig is. ‘n Ietsie uit my hart.
Nie net die mooi nie, maar ook die rou.
Nie net my storie nie, maar ons s’n.
Ware stories van plaaslewe, vroue, familie en aanhou.
Ware stories van plaaslewe, vroue, familie en aanhou.